LitNet
•
30th November 0001
WF 2012: Eksperiment AL1: ALONe
Ek was ’n vergete fetus, die sterkste wat al ooit gevind is, perfek vir eksperimentele gebruik. BABA Korp. Wou sien wat sou gebeur as hulle al die beste “vermoëns” in een fetus kombineer. Ander “spesiale vermoëns” is ook ingegooi vir hierdie doeleinde. Hulle het my die naam Eksperiment AL1 gegee. Soms noem hulle my ook ALONe.
Ek het grootgeword in “DIE KWEEKHUIS”, die BABA Korp se hoof eksperimentele fasiliteite, waar ek gesmee is om my gegewe vermoëns te bemeester om die perfekte wapen te word